Plaasbestuurder - Khomas Streek
SNYMAN TRANSPORT
Localização do trabalho
Windhoek
Status de emprego
Tempo total
Detalhes sobre a oferta de trabalho
• Inwonende Bestuur van 'n werkende plaas
• Werk en Versorging van Bees, Skaap en Bok kuddes
• Verwerking van vleis
• Deurlopende Onderhoud op plaas
Moet 1 Mei 2023 kan begin